SALE MANDATE ENDS: 31 DEC 2020 AT 14:00 CAT
AUCTION LOCATION: Nywerheidslaan 13, Bothaville, Free State
Description:
Restant van plaas Schaapplaats no. 14
Groot 354.2519 Ha
- 12 ha Gevestigde Pekaneute met drip besproeiing
- 211 ha Droëlande
- 131 ha Weiding
- 3 Slaapkamer woonhuis
- Woonstel
- 6 Plaaswerkers behuising
- Werkswinkel
- 3x Store
- Skaapkrale
- Varkhokke
- 2 Sementdamme met boorgate toegerus met 7.5kw dompelpompe & 3 fase motors
- Beeskrale
- 2 ha Gevestigde lusern lande met besproeiing
Gedeelte 13 van plaas Schaapplaats no. 14
Groot 256.9596 Ha
- 132ha Droëlande
- 52ha Smitsvinger weiding
- 72ha Klipveld weiding
- 2 Sementdamme
Features: |
|
|
|
|