LIVE AUCTION STARTS: 06 APR 2022 AT 11:00 CAT
AUCTION LOCATION: 14 Birminghamstraat, Dickinsonville, Vereeniging, Gauteng
Description: EENHEID 2, SS PWR GEBOU, BIRMINGHAMSTRAAT 14, DICKINSONVILLE, VEREENIGING
GROOT 305 M²
Geleë in die uitbreiding Dickinson en idiaal vir die gebruik van ñ werkswinkel.
Hierdie eiendom bestaan uit die volgende:
Ontvangsarea
Aangeboude loft
Kantoor spasie
Kombuis
Badkamer vir kantoor gebruik
Ablusie blokke
Bepalings & voorwaardes:
Afskrif van ID asook bewys van adres (nie ouer as 3 maande nie.) 10% Deposito plus 7% koperkommissie (plus BTW op kommissie) met die val van die hamer. Betaal per EFO. Waarborge binne 45 dae na aanvaarding van die aanbod. Veilingsreëls is beskikbaar by die afslaer. Die veiling sal gehou word ooreenkomstig Artikel 45 van die Wet op Verbruikersgoederebeskerming. Wet 68 van 2008.
COVID 19 REGULASIES GELD. Features: |
|
|
|
|
|
Add event to MS Outlook |
|
Registration:
Afskrif van ID, Bewys van adres nie ouer as 3 Maande |
|
Viewing:
Besigtiging slegs per afspraak |
|
|
|
|