LIVE AUCTION STARTS: 04 APR 2020 AT 10:00 CAT
AUCTION LOCATION: Nywerheidslaan 13, Bothaville, Free State
Description: Meubels:
- Houtkaste
- Slaapkamerstelle
- Eetkamerstelle
- Sitkamerstelle
- Basis & Matras
- Lessenaar
- Swarthoutkaste
- Hangkaste
- En Vele Meer!
Allerlei:
- Lot Skryfbehoefdes
- Elektronika (DVD spelers, radio's)
- Lot Kombuisware
- Skottel & Dekodeerder
- Braaier
- Lot Klere
- Lot Boeke
- Lot Gordyne & Linne
- Huawei Eksterne Hardeskyf
- Naaldwerkmasjien
- TV's
- Hospitaal baba bad
- Wasmasjiene
- Karstoeltjies
- Spieëls
- Oefenfiets
- Waaiers
- Baba benodighede
- Matte
- En Vele Meer!
Features: Afskrif van ID asook bewys van adres (Nie ouer as 3 maande nie) is nodig vir registrasie. R1000 Deposito betaalbaar via DT/KT, Tjek of EFO. GEEN KONTANT SAL AANVAAR WORD NIE. Besigtiging: Dag voor die veiling vanaf 8:00 tot 17:00 en dag van veiling vanaf 8:00. 10% Koperkommissie + BTW. Die veiling word aangebied ingevolge Wet 68/2008 van die WVGB. Ons behou die reg voor om items by te voeg of te onttrek. |
|
|
|
|
|
Add event to MS Outlook |
|
Registration:
Afskrif van ID en Bewys van adres, R 1000 Deposito |
|
Viewing:
Besigtiging die dag voor die veiling en die dag van die veiling. |
|
|
|
|