LIVE AUCTION STARTS: 22 OCT 2021 AT 14:00 CAT
AUCTION LOCATION: Viljoenskroon Golf Klub, Viljoenskroon, Free State
Description: Die plase MIDDEN - 128.4798 Ha, EENZAAM - 42.8238 Ha, DOORNHOEK - 42.8266 Ha, KLEIN - BLESBOKLAAGTE - 42.8295 Ha, DINA - 42.8266 Ha en RONDEDAM - 128.4798 Ha - TOTAAL 428.2661 Ha
Die plase vorm ñ eenheid en is geleë 35 km suid van Viljoenskroon en bestaan uit:
- 120 Hektaar medium potensiaal lande
- Balans Weiding
- 4 Boorgate waarvan 2 toegerus is met windpompe en 2x 30 000 L betondamme
- Drukgange met beeskraal
- 5x Kampe
Die plase ALETTA - 196.8667 Ha en EENSGEVONDEN - 4.2827 Ha - TOTAAL 201.1494 Ha
Die plase vorm ñ eenheid en is geleë 30 km suid van Viljoenskroon en bestaan uit:
- Net Weiding
- 1x Boorgat toegerus met dompelpomp
- 1x 30 000L Betondam
- Drukgange met hanteringskrale
- 6x Kampe
Die plaas NEWLANDS - 214.133 Ha
Die plaas is geleë 8 km Suid van Viljoenskroon 3 km Wes van die Kroonstad teerpad en bestaan uit:
- 152 Ha hoë potensiaal lande
- 62 Ha goeie weiding
- 1x Windpomp
- 1x betondam
- 1x Stel veekrale
BEPALINGS & VOORWAARDES:
Afskrif van ID asook bewys van adres (nie ouer as 3 maande nie.) 10% Deposito plus 1.5% koperkommissie (plus BTW op kommissie) met die val van die hamer. Betaal per EFO. Waarborge binne 45 dae na aanvaarding van die aanbod. Veilingsreëls is beskikbaar by die afslaer. Die veiling sal gehou word ooreenkomstig Artikel 45 van die Wet op Verbruikersgoederebeskerming. Wet 68 van 2008. COVID 19 REGULASIES GELD. Features: |