SALE MANDATE ENDS: 01 NOV 2021 AT 00:00 CAT
AUCTION LOCATION: Presidentstraat, Bothaville, Free State
Description: Die koop sluit die volgende in:
Verskeie slaghuis masjiene & toerusting
1 Jaar se vooruit betaalde huur van die perseel
Mentorskap vir 1 maand
Gevestigde kontrakte vir lewering van produkte aan verskeie gevestigde ondernemings
Bystand 40kva outomatiese kragopwekker
Agent Nota:
Voornemende kopers moet bereid wees om ñ NDA te teken indien sensitiewe inligting verskaf word. Features: |